File:Boteti River, Botswana.jpg
Near the lower right corner of the image, the Boteti River terminates. Upstream from this endpoint, the river is particularly thin. The water supply may still be insufficient to drive the Boteti onward into the nearby saltpans. According to Frank Eckhardt of the University of Cape Town, the presence of any water in the river valley was unusual by 2010, and some observers thought the Boteti was a dead river. Naturalist blogs reported that the Boteti held some water in September 2009, but according to Eckardt, its last major flood occurred in 1991.
Outside of the river valley, the dry season has parched the landscape. Nearby river valleys, floodplains, and salt lakes appear in tones of beige and brown.Die rivier maak 'n langs reeks haarnaaldraaie, en spoel oor in aanliggende vloedvlaktes aan die buitekant van enkele van hierdie kurwes. Twee opvallende oorvloeie van hierdie aard is sigbaar naby die middel van die beeld, en na die ooste is 'n ander oorvloei sigbaar in die vorm van 'n stewel, waar die oorstroming waarskynlik landerye benat, en begrens word deur 'n nabye pad.
Onder regs op die beeld loop die Botetirivier dood, en stroomop van hierdie eindpunt is die rivier besonder nou. Die watertoevoer is moontlik onvoldoende om die Boteti na die nabye soutpanne aan te dryf. Volgens Frank Eckhardt van die Universiteit van die Kaapstad was die teenwoordigheid van water in die riviervallei 'n ongewone verskynsel teen 2010, en enkele waarnemers was van mening dat die Boteti 'n dooie rivier was. Verslae op natuurblogs het aangedui dat die Boteti in September 2009 matig water gehou het, maar volgens Eckardt het die laaste beduidende vloed in 1991 voorgekom.
Buite die riviervallei is die landskap uitgedor deur die droëseisoen, en aanliggende riviervalleie, vloedvlaktes en soutpanne is sigbaar in vaal en bruin skakerings.